#GROOTtrauma

#GROOTtrauma 13 Februarie 2019 - Tiener Selfdood bewusmaking


Listen Later

Dr Henk Swanepoel, 'n kliniese sielkundige is deel van die paneel wat gesels oor tiener selfdood. Wat moet ouers weet? Wat is die gevaar tekens? Waarna moet gekyk word as dit kom by 'n kind se gedrag? Al die vrae en meer word beantwoord. 11 - 18 Februarie 2019 is Tiener Selfdood Bewusmakings week. Vir help, besoek sadag.org.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

#GROOTtraumaBy GROOTfm 90.5