#GROOTtrauma

#GROOTtrauma 16 Maart 2022 - Eksamen trauma - Graad 7's


Listen Later

Baie onderskat die trauma waardeer 'n Graad 7 leerling moet gaan wanneer hy/sy vir die eerste keer 'n eksamen moet aanpak. Miana Spies gee raad oor leermetodes en ander hulpbronne vir 'n graad 7 leerling om deur die angs en trauma van 'n eerste eksamen te navigeer.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

#GROOTtraumaBy GROOTfm 90.5