In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor:
>Mediese Vasvrae Vraag - Wat noem ons die sagte, taai lagie bakterieë wat op jou tande vorm?
>National Drug and Alcohol Facts Week
>Koolblare op jou gewrigte - Werk dit?
>Die veiligheid van sanitêre produkte
>Dr Jaco se wenk vir die week