Susan Lombaard (HUB - maroela media) vertel hoe sy 'n hond vir die kantoor aangeneem het en hoe Japie (hond) gehelp het met terapie onder werknemers. Dr Henk Swanepoel, 'n kliniese sielkundige van Centurion vertel ook oor die voordele (en nadele) ivm die gebruik van diere in terapie.