In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor:
>Mediese Vasvrae Vraag - Watter stelling oor dors is korrek?
>Wêreld Misofonie Dag (9 Julie 2026)
>Nuwe longe... maar toe volg kanker
>Gewigsverliesmedikasie en beendigtheid: Is daar rede tot kommer?
>Dr Jaco se wenk vir die week