
Sign up to save your podcasts
Or


Klim saam met Mel, Saffa Mamma en Edó op die soustrein en wees gereed vir stories wat strek van hul kinder dae tot hul grootste drome. Jou drie nuwe gunsteling potgooi-aanbieders gesels in hierdie eposode bietjie oor hul gunsteling disse, saam met wie hulle graag sal wil dinner (lewens of dood) en mans wat vol olie gesmeer is! Hierdie reis is propvol opwinding, inspirasie en oomblikke wat jou sal verras en aanspoor.
By Dinner en SkinnerKlim saam met Mel, Saffa Mamma en Edó op die soustrein en wees gereed vir stories wat strek van hul kinder dae tot hul grootste drome. Jou drie nuwe gunsteling potgooi-aanbieders gesels in hierdie eposode bietjie oor hul gunsteling disse, saam met wie hulle graag sal wil dinner (lewens of dood) en mans wat vol olie gesmeer is! Hierdie reis is propvol opwinding, inspirasie en oomblikke wat jou sal verras en aanspoor.