Lig en Lewe Sentrum 
SERMON PODCAST

Habits - Lee-Ann Young


Listen Later

Ons almal het gewoontes aangeleer in ons lewe. Sommige Gewoontes is goed en ander sleg. 40% van ons dag gebeur agv die gewoontes wat ons het.

Daar is geestelike gewoontes wat ons moet aanleer en waarvoor ons plek moet maak, as ons wil sien dat ons geestelik groei.

Lee-Ann deel met ons die impak om gewoontes klein te begin en dit ook duidelik in ons lewe te maak. wees bewus van die besluite wat ons maak om nuwe goeie geestelike gewoontes aan te leer.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Lig en Lewe Sentrum 
SERMON PODCASTBy Lig en Lewe Sentrum Paarl