Lig en Lewe Sentrum 
SERMON PODCAST

Habits to live by


Listen Later

Ons almal het gewoontes. ons het verlede week gekyk na 2 maniere hoe ons goeie gewoontes kan verbeter en slegte gewoontes kan uitskakel. In vandag se boodskap wil ons kyk na 2 gewoontes wat fundamenteel is vir elke kind van God. Daar is baie meer, maar ons wil in 'n rigting beweeg waar ons meer gaan leer oor Gebed en ook dan in ons 3 dae vas en gebed tyd wil inbeweeg.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Lig en Lewe Sentrum 
SERMON PODCASTBy Lig en Lewe Sentrum Paarl