
Sign up to save your podcasts
Or


Daar is 'n Groter Heerlikheid geprofeteer deur Haggai, het die Heerlikheid al gekom in sy volheid of is daar nog iets meer vir ons om te verwag?
Daar is baie duidelik deur die Heilige Gees 'n beweging oor die wêreld om die Liggaam van Christus gereed te maak om die volheid van die Groter Heerlikheid te ontvang.
Die TYD IS NOU!
By Henru PietersDaar is 'n Groter Heerlikheid geprofeteer deur Haggai, het die Heerlikheid al gekom in sy volheid of is daar nog iets meer vir ons om te verwag?
Daar is baie duidelik deur die Heilige Gees 'n beweging oor die wêreld om die Liggaam van Christus gereed te maak om die volheid van die Groter Heerlikheid te ontvang.
Die TYD IS NOU!