
Sign up to save your podcasts
Or


Dit was vir die dood onmoontlik om Jesus gevange te hou. Niks is immers by God onmoontlik nie. Geen situasie is só hopeloos en dood dat Hy dit nie lewend kan maak nie.
Hy het jou óók opgewek om nuut te leef.
By Jaco ThomDit was vir die dood onmoontlik om Jesus gevange te hou. Niks is immers by God onmoontlik nie. Geen situasie is só hopeloos en dood dat Hy dit nie lewend kan maak nie.
Hy het jou óók opgewek om nuut te leef.