Afrikaanse Manne

Hannes Eloff | Zondagkraal


Listen Later

Hannes Eloff | Zondagkraal

Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met Hannes Eloff van Zondagkraal ’n Afrikaanse musiek band van Suid-Afrika. Hannes gee ons die kans om hom uit te vra oor holle nuwe musiek as ook sy rol by Zondagkraal. Ons gesels oor waar hy groot geword het, sy begin tot musiek, ons praat ook oor sy persoonlike lewe en hoe skool vir hom was. Hierdie was nog 'n great ervaring om met Hannes te kon gesels oor die impak wat hulle op die Afrikaanse Musiek wêreld het, dankie aan Hannes vir die awesome onderhoud!

Geniet die een saam ons

Zondagkraal Links:

Instagram:

https://www.instagram.com/zondagkraal/

Facebook:

https://www.facebook.com/groups/962614931764050/

Webtuiste:

https://distrokid.com/hyperfollow/zondagkraal/blom

Youtube:

https://www.youtube.com/@zondagkraal

Musiek:

https://open.spotify.com/artist/0k9d7PDNcw5uY0JlHmjTy7?si=IOZdC-TCQn6bn-gtUP_7Jw


Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:

https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/

Volg Afrikaanse Manne op Facebook:

https://www.facebook.com/AfrikaanseManne

Youtube Channel:

https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g

Oktober se luister boek vir die maand:

Dungeon Crawler Carl by Matt Dinniman

https://www.audible.com/pd/B08V8B2CGV?source_code=ASSORAP0511160006&share_location=pdp


Enjoy soos altyd!

www.afrikaansemanne.com

All content © 2023 Afrikaanse Manne.


...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Afrikaanse ManneBy Hugo Swanepoel

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

3 ratings