Sunrise on NOVA 1035

Harley Davidson Winkel Open in die Grove Mall inkoopsentrum


Listen Later

Harley Davidson, die wereldbekende motorfiets vervaardiger, het pas 'n winkel in die Grove Mall in Windhoek ingewy. Deon gesels met
Guilliaume Kruger, algemene bestuurder van Harley Davidson Namibia, oor die redes vir die besluit en wat in die winkel beskikbaar sal wees.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Sunrise on NOVA 1035By NOVA 1035