Waldimar Pelser vra vir Arlene Prinsloo, Media24 se kenner van die Britse koningshuis, hoe die spieël gebreek het tussen Harry, Meghan en 'n publiek wat eens gaande oor die tweetjies was.