
Sign up to save your podcasts
Or


Gerhard Papenfus (NEASA) gesels met 'n vriend, Harry Labuschagne. Harry was, in sy eie woorde al "down 'n out", maar ondanks terugslae kon sy geloof en fokus 'n mooi roete na geluk en impak bewerkstellig.
Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.
By Gerhard PapenfusGerhard Papenfus (NEASA) gesels met 'n vriend, Harry Labuschagne. Harry was, in sy eie woorde al "down 'n out", maar ondanks terugslae kon sy geloof en fokus 'n mooi roete na geluk en impak bewerkstellig.
Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.