Skakel in vanaand om 19h00 vir ons spesiale Hemelvaart boodskap op Baasraak saam met Pastoor Charl van der Linde van die AGS Brandpunt Gemeente Boksburg. Gaan kyk of luister ook na die diens op ons Baasraak Webblad of Baasraak Nou Toep (App) Besoek die Baasraak Uitsaai Netwerk se Webtuiste:➢ https://www.baasraak.tv/ Gaan laai die “Baasraak Nou” Toep (App) nou af. Dit is gratis beskikbaar vir beide Apple en Android toestelle.Kliek op volgende link om toep vir Apple toestelle te gaan installeer:➢https://apps.apple.com/us/app/baasraa...Kliek op volgende link om toep vir Android toestelle te gaan installeer:➢https://play.google.com/store/apps/de...