Riviera-Jakaranda Gemeente

Hemelvaart Diens 14 Mei 2026


Listen Later

14 Mei 2026 herdenk ons Jesus se hemelvaart!
Jesus, die oorwinnende Here, het nadat Hy sy werk op aarde voltooi het, sy posisie as verhoogde Here by die Vader ingeneem!
Kom luister by ons Hemelvaartdienste (10:30 - Seniortuis-diensentrum & 18:30 Kerksaal) wat se wonderlike betekenis Jesus se hemelvaart vir ons inhou. 
Riviera-Jakaranda groete.


Become a supporter of this podcast: https://www.spreaker.com/podcast/riviera-jakaranda-gemeente--6862686/support.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Riviera-Jakaranda GemeenteBy NG Gemeente Riviera-Jakaranda