Radio Scriptura

Hemelvaart


Listen Later

Watter nut en getuienis het die hemelvaart van Christus vir ons? Wie is ons voorspraak by die Vader? Wie was die volmaakte, eenmalige offer en die eens en vir altyd offer? Wie regeer nou, of is Jesus se werk nou verby? Het Jesus al die Ou Testamentiese beloftes vervul? Hoe werklik is die waarbord en die teenwoordigheid van die Heilige Gees in jou lewe? Watter impak het die wete dat jy deel is van die bruid van Christus op jou lewe, en hoe impakteer dit die kerk? Leef ons vanuit die evangelie, of leef ons net vir hierdie lewe?

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Radio ScripturaBy scriptura.co.za

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings