Baasraak Potgooi

Henry Jackson- Betroubare HOOP, die anker van GELOOF"


Listen Later

Welkom liewe luisteraar op Henry Jackson se Potgooi program op die Baasraak Netwerk. Henry is 'n voormalige pastoor, besigheidsman & boer van Zimbabwe. Hy woon tans in Suid-Afrika na landbesetting in Zimbabwe hom gedwing het om van sy plaas te vlug. Toe Henry en Mandy op 29 April 2013 van Harare af op die Oliver Tambo-lughawe land, was albei in rolstoele. Die egpaar toer egter nou deur die hele Suid Afrika om hulle boodskap van hoop met almal te deel. Henry nooi jou om saam met hom te kuier op in sy program; "Strome van Lewende Water" WhatsApp vir Henry op +27 82 514 2833.
Word deel van die Baasraak NetwerkBesoek die Baasraak Span se Webtuiste:➢https:/www.baasraak.tv/Gaan laai die “Baasraak Nou” Toep (App) nou af. Dit is gratis beskikbaar vir beide Apple en Android toestelle. Kliek op volgende link om toep vir Apple toestelle te gaan installeer:➢https://apps.apple.com/us/app/baasraak-nou/id1510646846Kliek op volgende link om toep vir Android toestelle te gaan installeer:➢https://play.google.com/store/apps/details?id=com.app.baasraaknou
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Baasraak PotgooiBy Freek Vermaak