Sê dit soos dit is

HENRY VAN BOSCH


Listen Later

In hierdie episode gesels Gerhard Papenfus, Uitvoerende Hoof van NEASA, met Henry van Bosch, entrepreneur en eienaar van Isitaki Cash Solutions. Henry het sy werk tydens die COVID-pandemie verloor. Hy praat oor die uitdagings wat entrepreneurs daagliks in die gesig staar. Wat maak mens as jy voel jy verdrink in bekommernis?

Luister en deel met iemand na aan jou.

YouTube & Podcast: https://bit.ly/sdsdi058

Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Sê dit soos dit isBy Gerhard Papenfus