OFM

Herlewingslandbou: Wins begin onder die grond


Listen Later

Die toekoms van suksesvolle veeboerdery lê nie net bo-op die grond nie, maar diep daaronder – in die lewe wat die blote oog nie kan sien nie. Só meen Gerrit van Zyl van die Hanzyl Bonsmara-stoetery buite Dewetsdorp. Isabel van Tonder het met hom gesels na sy praatjie by die ‘Winds of Change’ Inligtingsdag in samewerking met Boran SA oor hoe regeneratiewe landboupraktyke boere kan help om meer bekostigbare vleis te produseer.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

OFMBy OFM