Sign up to save your podcasts
Or

Het jy al die goeie nuus gehoor? Het jy dit al vir iemand vertel?
Ons lees in Romeine 10:13-15 "Want elkeen wat die Naam van die Here aanroep, sal verlos word. Hoe kan hulle Hom dan aanroep as hulle nie tot geloof in Hom gekom het nie? En hoe kan hulle in iemand glo van wie hulle nie gehoor het nie? En hoe kan hulle hoor sonder iemand wat preek? En hoe kan hulle preek as hulle nie gestuur word nie?
Soos daar geskryf staan: “Hoe lieflik klink die voetstappe van diegene wat die goeie boodskap bring!”
Kuier lekker saam.
As jy hierdie geniet het, deel dit met jou mense! Besoek ons website vir al ons podcasts, blogs en meer! https://hermanblackie.wixsite.com/community-kuiers
By Herman BlackieHet jy al die goeie nuus gehoor? Het jy dit al vir iemand vertel?