100 Jaar van Afrikaans

Hiér lê Afrikaans se wortels


Listen Later

Afrikaans vier in 2025 ’n honderd jaar as amptelike landstaal. Terwyl daar makietie gehou word, is dit egter nie duidelik presies wanneer en waar Afrikaans gebore is nie.
Die eerste kommunikasie tussen plaaslike inwoners en destydse seevaarders was wel wat ons vandag beskou as die eerste kontak met Afrikaans. In hierdie episode, delf die Jacranda FM Nuus span se Marlinée Fouché diep - opsoek na Afrikaans se wortels en sy volg die taal se takke wat wyd strek…..
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

100 Jaar van AfrikaansBy JacPod