OFM

Hoe beïnvloed kindertrauma 'n verhouding?


Listen Later

Kindertrauma is bagasie wanneer dit in 'n verhouding ingedra word. Verhoudings hou 'n spieël op en daarom kan ou trauma weer opduik hoe beter jy iemand leer ken. Om dit te hanteer en te erken, kan jou verhouding help groei.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

OFMBy OFM