OFM

Hoe lyk die perfekte biefstuk?


Listen Later

Dis die vraag wat onlangs aan professor Phillip Strydom van die Fakulteit Landbouwetenskappe aan die Universiteit van Stellenbosch gestel is. Strydom noem dadelik dat kwaliteit, en die hele proses van slagting tot produk op die rak, uiters belangrik en deurslaggewend is.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

OFMBy OFM