100 Jaar van Afrikaans

Hoe rugby en gholf Afrikaans nuwe woorde gegee het


Listen Later

In Afrikaans se verjaarsdag maand vier ons sport se bydrae tot die skep van nuwe woorde. Dit was juis 'n toets tussen die Springbokke en Nieu-Seeland meer as 'n honderd jaar terug wat noodgedwonge gelei het tot uitdink van die woord "skepskop" - die sport was daar, maar te min Afrikaanse woorde om oor die toets te skryf. In Episode twee van hierdie mini potgooi reeks vertel van die groot name in die media bedryf hoe die Afrikaanse media die taal help slyp het.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

100 Jaar van AfrikaansBy JacPod