Pro Deo Church

Hoekom Ek Steeds Sukkel | Gewoontes #4 | Louis Scheepers


Listen Later

Sukkel jy steeds om die regte gewoontes te begin en die slegtes af te leer, selfs al het jy al die inligting wat jy nodig het om dit uit te voer?  In die 4de deel van ons Gewoontes reeks praat Louis Scheepers oor wat ons kan doen om op te hou uitstel en uiteindelik ons doel te begin najaag.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Pro Deo ChurchBy Pro Deo Church