Oolfant se potgooi

Hoekom jou kinders MOET speel


Listen Later

In hierdie week se potgooiepisode praat ek nie soseer oor sosialisering nie, maar oor speel. Kom vind uit hoe en hoekom kinders speel. 

Jy gaan hoor van die man wat uitgevind het rotte lag, hoe belangrik dit is dat pa’s hulle kinders so hoog in die lug gooi (al wil die ma se hart gaan staan) en die ware rede waarom ons vir ons kinders goeie sportmanskap leer.

As jy wil hoor hoekom spel so belangrik is vir jou kinders, luister gerus.

Hier praat dr Warren Farrell, wie in die potgooi ter sprake kom, oor sy boek.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Oolfant se potgooiBy Karin van Oostrum

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

1 ratings