Pulane Nel-Sekepe deel 'n brokkie uit haar eie verhouding met ons, oor hoe haar en haar man se behoeftes verskil, en vra Madeleen Steenskamp se raad op die gebied.
Madeleen verduidelik mooi dat 'spesies' verskil, en as ons kan aanvaar dat 'n hond wil gaan stap as behoefte, maar 'n kat wil nie, dan moet ons vrede maak dat mans en vrouens se behoeftes in die verhouding ook gaan verskil. Dit gaan op die ou end van die dag oor saam werk en opofferinge om mekaar gelukkig te hou.