The OFM Business Hour

Hofsaak werp soeklig op dagga in werkplek (die eerste deel)


Listen Later

Bernadette Enever, gewese werknemer van Barloworld Equipment, se aansoek in die arbeidsappèlhof het die kwessie van dagga in die werkplek uitgelig. Sy is afgedank omdat sy positief vir dagga getoets is terwyl sy aan diens was. Die hof het verlede maand beslis Enever se afdanking was onbillik. Adv. Tertius Wessels, regsdirekteur by Strata-g Labor Solutions, het die wettigheid van die saak op die OFM Sakeuur bespreek.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

The OFM Business HourBy OFM