Jacaranda FM Newswatch - Interviews

Hougaard se long het platgeval, sê Nádine


Listen Later

Die voormalige Springbok losskakel Derick Hougaard se linker long het drie dae gelede platgeval, sê sy vriendin Nádine. Die sangeres het Woensdag oggend aan Jacaranda FM Nuus gesê die die onderste deel van Hougaard se regter long het ook daarna platgeval.
Hougaard, wat agt keer vir die Springbokke uitgedraf het, is verlede Saterdag in die Steve Biko Akademiese Hospitaal in Pretoria opgeneem na hy bewusteloos by huis gevind is. Latest news on our website
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Jacaranda FM Newswatch - InterviewsBy Jacaranda FM