Radio Pulpit

Huldeblyk aan Dr Johan Pienaar


Listen Later

Ons bring hulde aan die lewe en nalatenskap van Dr Johan Pienaar . Dr Pienaar, 'n geliefde kollega en vriend van Radiokansel, het diep spore getrap as prediker, mentor, en geestelike leier. Sy jarelange betrokkenheid by Radiokansel het hom geliefd gemaak onder ons luisteraars as 'n uitnemende verkondiger van God se Woord.

Ons deel herinneringe aan sy passie vir die liefde van God, die genade van Jesus Christus, en die krag van die Heilige Gees. Luister saam na stories van sy bediening, sy leierskap, en die waardes wat hy nagelaat het. Good News Time
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Radio PulpitBy Radio Pulpit