Radio Scriptura

Immanuel: God met ons: Jesus ons Advokaat


Listen Later

Hierdie is die laaste episode in ons "Immanuel - God met ons!"- reeks. Ons kyk spesifiek na wat dit beteken as ons sê dat Jesus ons Advokaat is.

MY kinders, ek skryf hierdie dinge aan julle, dat julle nie moet sondig nie; en as iemand gesondig het, ons het 'n Voorspraak by die Vader, Jesus Christus, die Regverdige. (1 Johannes 2:1)

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Radio ScripturaBy scriptura.co.za

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings