Eensgesind Klanklêers

In gesprek met dr Jan du Plessis van Intersearch


Listen Later

'n Selde Gesprek


In hierdie episode van 'n Selde-gesprek gesels ons met dr Jan du Plessis, die redakteur en eienaar van Intersearch. Ons gesels oor die waarde van menslike kundigheid en hy verduidelik vir ons die metodologie wat dien as kern van strategiese bestuursintelligensie. Dr Du Plessis is 'n doktor in politieke wetenskap.


Intersearch publiseer strategiese verslae aan bestuurspanne van verskeie maatskappye en organisasies. Intersearch identifiseer op 'n gereelde basis kwessies en tendense op die sosio-politieke en sekuriteitsvlakke in Suider-Afrika en bespreek dan die potensiële implikasies daarvan. Intersearch is nie 'n nuusdiens nie, maar 'n analitiese instrument om die besluitnemingsproses te ondersteun - veral vir persone op uitvoerende vlakke.


Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Eensgesind KlanklêersBy Eensgesind Klanklêers

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings