
Sign up to save your podcasts
Or


Daar is tye wat ons in 'n wag periode is. Dis tye waar ons geloof in God is vir baie gebede. Dit is daardie tyd waar ons aangaan met die lewe terwyl ons wag op God se antwoord in geloof. Wees rustig in jou gemoed. Goed sal deurkom op die regte tyd.
Website: https://ligenlewe.com
YouTube: https://www.youtube.com/c/LigenLeweSentrumPaarl
By Lig en Lewe Sentrum PaarlDaar is tye wat ons in 'n wag periode is. Dis tye waar ons geloof in God is vir baie gebede. Dit is daardie tyd waar ons aangaan met die lewe terwyl ons wag op God se antwoord in geloof. Wees rustig in jou gemoed. Goed sal deurkom op die regte tyd.
Website: https://ligenlewe.com
YouTube: https://www.youtube.com/c/LigenLeweSentrumPaarl