The OFM Business Hour

Inwoners van Clarens paniekerig oor watervoorsiening


Listen Later

Die impak van beplande instandhoudingswerk aan die Lesotho-hooglandwaterprojek-tonnel sou na verwagting geringe impak op watervoorsiening hê. Kommer neem egter toe onder inwoners van Clarens in die Oos-Vrystaat, met die dorp se eie waterreserwes wat vinnig leegloop.
“Ons gemeenskap staar ‘n reuse uitdaging in die gesig.” Inwoner en lid van die Clarens sakekamer, Gert Kruger, sê aan OFM Business Hour inwoners moet nou staatmaak op reserwes uit ‘n dam wat slegs genoeg water vir ses tot agt weke het. Voortgesette wateronderbrekings is die gevolg van die ses maande lange instandhoudingsproses.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

The OFM Business HourBy OFM