Skriftuurlik

Is daar 'n oplossing vir backsliding?


Listen Later

Gawie het n vraag oor Job 38 en die verskille in vertalings tussen Engels en Afrikaanse Bybels ingestuur waarna Job 39 40 en 41 dan ook dieselfde verskille tussen die vertalings tevore gebring het . Die antwoord is baie eenvoudig en baie interresant . n ander vraag wat n luisteraar ingestuur het handel oor backsliding of afkeerig raak van God en wat die oplossing indien enige bleik te wees Skriftuurlik
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SkriftuurlikBy Radio Pulpit