Kortliks

Is die Here se wil nie eintlik meer soos 'n toegee padteken nie?


Listen Later

Ek sit in die verkeer vanoggend en toe ek die toegee teken sien, dink ek onmiddellik aan hoe die wil van die Here baie keer werk. Christene overcomplicate dinge onnodig en een van daardie dinge is die wil van die Here. Ek deel net 'n gedagte om aan te kou.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

KortliksBy Riaan le Roux