
Sign up to save your podcasts
Or


In hierdie week se episode, gesels ons verder oor hoe God vandag met sy mense praat. Ons deel hoe die Here prakties al met ons gepraat het, en om verder te onderskei wanneer God met jou praat, en wanneer dit net jou eie gedagtes is. Ons nooi jou uit om die Here te vertrou om daagliks met jou te kom praat, en om oop te wees vir geleenthede waar jy met ander mense kan deel wat God op sy hart het vir hulle.
As jy hierdie geniet het, deel dit met jou mense!
Besoek ons website vir al ons podcasts, blogs en meer! https://hermanblackie.wixsite.com/community-kuiers
By Herman BlackieIn hierdie week se episode, gesels ons verder oor hoe God vandag met sy mense praat. Ons deel hoe die Here prakties al met ons gepraat het, en om verder te onderskei wanneer God met jou praat, en wanneer dit net jou eie gedagtes is. Ons nooi jou uit om die Here te vertrou om daagliks met jou te kom praat, en om oop te wees vir geleenthede waar jy met ander mense kan deel wat God op sy hart het vir hulle.
As jy hierdie geniet het, deel dit met jou mense!
Besoek ons website vir al ons podcasts, blogs en meer! https://hermanblackie.wixsite.com/community-kuiers