Skriftuurlik

Is kruisjuwele nie ook afbeeldings van God nie?


Listen Later

Wat val onder "graven images" en beteken dit ons mag nie 'n kruis om ons nek of oorbelle dra nie? Wat van om 'n kruis of biddende hande, ens in die huis sit? Wynand & Past Matt ondersoek die Skrif. Skriftuurlik
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SkriftuurlikBy Radio Pulpit