Brandpunt

Is self-vergifnis 'n Bybelse konsep?


Listen Later

Die onderwerp van self-vergifnis word algemeen gepreek, maar is dit bybels? Ons gesels met Evangelis Deon Wessels en Ds Jaco Strydom oor of dit Bybels is om jouself aller eers te vergeef voor jy ander kan vergewe Brandpunt
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

BrandpuntBy Radio Pulpit