Sign up to save your podcasts
Or

4 Onlangs-nie-meer-werklose tieners vergader om vir julle te berig oor Fluffy se hentai folder. Kom geniet die tydjie saam ons en ons hoop julle skakel weer in wanneer die 4 mamparas vergader om net die belangrike goed in die wereld te bespreek. Alles wat gesê word is satire en word net as n grap bedoel so moenie jou broek bekak, ons is eintlik decent mense : )
Sebastian - Ek het niks om te plug nie.
Diewan - https://youtu.be/dQw4w9WgXcQ
Fluffy - https://www.youtube.com/channel/UC0KK1I9jAoiLv8ATLpYQcvg
Charl - Hy soek net liefde
Hierdie episode word geborg deur Anchor - As jy ook jou eie Podcast wil maak kan jy Anchor gebruik: https://anchor.fm
Vir enige vrae of as jy ons wil kontak, maar moenie want ons is nie lus vir jou nonsens nie - [email protected]
By Defenetief Produktief4 Onlangs-nie-meer-werklose tieners vergader om vir julle te berig oor Fluffy se hentai folder. Kom geniet die tydjie saam ons en ons hoop julle skakel weer in wanneer die 4 mamparas vergader om net die belangrike goed in die wereld te bespreek. Alles wat gesê word is satire en word net as n grap bedoel so moenie jou broek bekak, ons is eintlik decent mense : )