Sign up to save your podcasts
Or
It's somewhere inbetween...
Junie is Jeugmaand.
Ek dink dis belangrik om na die gesprek tussen my en my vriendin Caitlin te luister. Ek is wit sy is kleurling. Veral vir ons as die Jeug, hoe lyk ons toekoms in Suid Afrika? Wat gaan ek my kind eendag leer? Stel ek 'n voorbeeld wat gaan bydra tot 'n gemoed van vrede en vreugde of laste en verwyt?
As jy reeds vooropgestelde idees in jou kop "foster" teenoor n ander ras, of jy nou wit, swart of bruin is, moet jy dalk nie die luister nie, of dalk moet jy dan juis... Jou besluit (wink)
Liefde
Mienke
Message my as jy wil
Follow Mienke on Instagram: @mienkejacobs
Follow Mienke on Facebook: Mienke Jacobs
Business partnership: [email protected]