Tunes Live

Jaco Goosen


Listen Later

Jaco Goosen is die takbestuurder van Paul Bothner, Stellenbosch en ‘n musikant wat al diep spore in die industrie getrap het. Hy was die bas kitaarspeler in Killing Strings, Terrarist en meer onlangs vir Riaan Nieuwenhuis & The Collaborator Tour. Ons gesels oor endorsements en hoe musikante dit verkry; hoe funksioneer en hoe het die […]
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Tunes LiveBy Tunes Studio