GET UP & GO BREAKFAST - FAMILIE, VADERS & SEUNS MET JANNIE PUTTER

JANNIE PUTTER - Keuse van Uitnemendheid: Hoe Om ‘n Jaar van Excellence te Beleef


Listen Later

Jannie Putter deel sy gedagtes oor die keuse van uitnemendheid in 2025. Hy praat oor hoe jy nie moet toegee aan gemidddeldheid nie, maar eerder elke oomblik ten volle moet benut om uitnemendheid in alles wat jy doen na te streef. Van die belangrikheid om nie uit te stel nie, tot die waarde van spandeer tyd met jou geliefdes, Jannie moedig ons aan om altyd 'n hoë standaard in ons werk en verhoudings te stel. Luister in vir waardevolle wenke oor hoe om ‘n jaar van uitsonderlike sukses te bereik en jou potensiaal te verwesenlik!
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

GET UP & GO BREAKFAST - FAMILIE, VADERS & SEUNS MET JANNIE PUTTERBy Cape Pulpit / Kaapse Kansel