Radio Pulpit

Jesus Eeste


Listen Later

In Die Christen Reis, wil ons mekaar aanmoedig om Christenskap aktief en onbeskaamd uit te leef. Vandag gesels Madeleine met Theunis en Culette Duvenage, oor alledaagse Christenskap, en wat dit beteken om Jesus eerste te plaas in alles wat jy doen. Hulle was vir jare selgroepleiers gewees, en hulle liefde en entoesiasme vir die Here is werklik aansteeklik.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Radio PulpitBy Radio Pulpit