
Sign up to save your podcasts
Or


Die kerk is die afgelope maand geruk met onthullings oor sg. besluite van die Algemene Sinode wat ’n mens se hare laat rys. Is dit regtig wat die kerk besluit het? Wat moet ons daarvan maak?
God se gesprek met Job kan ons help om nuut oor Hom te dink, en tot rus te kom.
By Jaco ThomDie kerk is die afgelope maand geruk met onthullings oor sg. besluite van die Algemene Sinode wat ’n mens se hare laat rys. Is dit regtig wat die kerk besluit het? Wat moet ons daarvan maak?
God se gesprek met Job kan ons help om nuut oor Hom te dink, en tot rus te kom.