
Sign up to save your podcasts
Or


Baie van ons het grootgeword met die idee dat jou saak met God reg is as jy die Here Jesus as jou persoonlike Verlosser aangeneem het. Dan is jou plek in die hemel as ’t ware bespreek. Maar dit is nie die hele verhaal nie. Ons word nie verlos om God se kinders te wees, net maar om eendag in die hemel te kom nie. Ons word verlos om God se gestuurdes na die wêreld te wees. Ons word God se kinders sodat ons ’n verskil in die wêreld kan maak.
Jesus het gesê (vers 16): Julle het My nie uitgekies nie, maar Ek het julle uitgekies en julle aangestel om uit te gaan en vrugte te dra, vrugte wat sal hou ...
By Jaco ThomBaie van ons het grootgeword met die idee dat jou saak met God reg is as jy die Here Jesus as jou persoonlike Verlosser aangeneem het. Dan is jou plek in die hemel as ’t ware bespreek. Maar dit is nie die hele verhaal nie. Ons word nie verlos om God se kinders te wees, net maar om eendag in die hemel te kom nie. Ons word verlos om God se gestuurdes na die wêreld te wees. Ons word God se kinders sodat ons ’n verskil in die wêreld kan maak.
Jesus het gesê (vers 16): Julle het My nie uitgekies nie, maar Ek het julle uitgekies en julle aangestel om uit te gaan en vrugte te dra, vrugte wat sal hou ...