Jaco Thom se podcast

Joh 3:30 Is jy groot of is jy klein?


Listen Later

Wanneer het jy as gelowige die hoogste sport bereik? As jy soos ’n Billy Graham voor duisende mense kan preek en tot bekering bring? As jy die Bybel op jou vingerpunte ken en vir almal raad kan gee?

Johannes die Doper help ons om dié vraag te antwoord. Hy het gesê: “Hy moet meer word, en ek minder.” (Joh 3:30)

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Jaco Thom se podcastBy Jaco Thom