Johan Cronje is 'n videoredigeerder maar nou ook regisseur van die nuwe fliek Wonderlus - 'n Afrikaner-ensemble oor die liefde. Ek't met hom gesels oor fliekmaak, flieks kyk, en hoe toeganklike tegnologie die kreatiewe wêreld verbreed.