
Sign up to save your podcasts
Or


Johannes 17:20-26 (Afr 1933) Maar Ek bid nie vir hulle alleen nie, maar ook vir die wat deur hulle woord in My sal glo.... Leraar Gerhard Benadé is Eloffsdal Advent-Sentrum se proponent leraar vir 2020. Hy het sy teologie graad by Helderberg College verwerf en werk vir die Noordelike Konferensie van die Suid-Afrikaanse Sewende-dag Advenstiste Kerk.
By Eloffsdal Advent-Sentrum (Sewendedag Adventiste Kerk/SDA)Johannes 17:20-26 (Afr 1933) Maar Ek bid nie vir hulle alleen nie, maar ook vir die wat deur hulle woord in My sal glo.... Leraar Gerhard Benadé is Eloffsdal Advent-Sentrum se proponent leraar vir 2020. Hy het sy teologie graad by Helderberg College verwerf en werk vir die Noordelike Konferensie van die Suid-Afrikaanse Sewende-dag Advenstiste Kerk.